YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOB 40:4

JOB 40:4 Bybel vir almal (ABA)

Is jy so sterk soos God? Kan jy soos God die donderweer laat raas en dreun?

Deel
Lees JOB 40

JOB 40:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Het jy dan 'n arm soos God? En kan jy donder met die stem soos Hy?

Deel
Lees JOB 40

JOB 40:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Het jy die mag wat Ek het? Kan jy jou stem uit die onweer laat hoor soos Ek?

Deel
Lees JOB 40

JOB 40:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Of het jy 'n arm soos dié van God? Kan jy soos Hy jou stem laat donder?

Deel
Lees JOB 40

JOB 40:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Kyk, ek is gemeen; wat sal ek jou antwoord? Ek sal my hand op my mond lê.

Deel
Lees JOB 40

JOB 40:4 Die Boodskap (DB)

Dink jy jy is net so sterk soos Ek? Kan jou stem uit die donderweer dreun soos Myne?

Deel
Lees JOB 40

JOB 40:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Is jy so sterk soos God? Kan jy jou stem uit die onweer laat hoor?

Deel
Lees JOB 40
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's