JOB 40:10
JOB 40:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Kyk die seekoei: Ek het hom gemaak toe Ek jou gemaak het, hy vreet gras soos 'n bees.
Deel
Lees JOB 40JOB 40:10 Bybel vir almal (ABA)
“Maar kyk ook na die seekoei. Toe Ek jou gemaak het, het Ek ook die seekoei gemaak. Hy vreet gras soos 'n bees.
Deel
Lees JOB 40JOB 40:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kyk, daar is die seekoei wat Ek gemaak het saam met jou. Gras eet hy soos 'n bees.
Deel
Lees JOB 40JOB 40:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Kyk na Behemoot, wat Ek gemaak het, soos Ek jou ook gemaak het. Hy eet gras soos 'n bees.
Deel
Lees JOB 40JOB 40:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Versier jou nou met majesteit en voortreflikheid; en bekleed jou met heerlikheid en skoonheid.
Deel
Lees JOB 40