JOB 4:17
JOB 4:17 Bybel vir almal (ABA)
‘Sal God kan sê dat 'n mens reg lewe? Sal 'n mens onskuldig kan wees voor die Een wat hom gemaak het?
Deel
Lees JOB 4JOB 4:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sou 'n sterfling regverdig wees voor God? Of 'n man rein wees voor sy Maker?
Deel
Lees JOB 4JOB 4:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
‘Kan 'n mens ooit onskuldig wees in die oë van God en sonder blaam voor sy Maker staan?
Deel
Lees JOB 4JOB 4:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
‘Kan 'n mens regverdiger as God wees, of kan 'n man reiner as sy Maker wees?
Deel
Lees JOB 4JOB 4:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sal die sterflike mens regverdiger as God wees? sal 'n mens reiner wees as sy maker?
Deel
Lees JOB 4