JOB 39:1-2
JOB 39:1-2 Bybel vir almal (ABA)
“Kan jy diere vang vir 'n leeu, kan jy vir hom genoeg gee om te vreet wanneer hy lê en wag agter die bosse?
Deel
Lees JOB 39JOB 39:1-2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
KAN jy prooi jag vir die leeuin? Of die honger van die jong leeus stil maak as hulle neerbuig in die lêplekke, klaarsit in die skuilplek om te loer?
Deel
Lees JOB 39JOB 39:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Kan jy vir 'n leeu sy prooi vang? Kan jy vir hom genoeg gee om te eet wanneer hy in sy skuilplek gereed lê, op die loer lê agter 'n bos?
Deel
Lees JOB 39JOB 39:1-2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Kan jy vir 'n leeuwyfie prooi jag, die honger van jong leeus bevredig wanneer hulle in lêplekke hurk, onder 'n blaredak gereed sit vir die hinderlaag?
Deel
Lees JOB 39JOB 39:1-2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ken jy die tyd wanneer die wilde bokke van die rots baar? of kan jy merk wanneer die hinde kalf? Kan jy die maande tel wat hulle volbring? of weet jy die tyd wanneer hulle baar?
Deel
Lees JOB 39