JOB 38:36
JOB 38:36 Bybel vir almal (ABA)
“Wie gee vir die ibis die verstand om te waarsku wanneer die Nyl-rivier se water oor die walle vloei? Wie maak die haan so slim dat hy kan sê wanneer die oggend kom?
Deel
Lees JOB 38JOB 38:36 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie het wysheid neergelê in die wolke? Of wie het verstand gegee aan die wolkgevaarte?
Deel
Lees JOB 38