JOB 35:7
JOB 35:7 Bybel vir almal (ABA)
Of as jy nie verkeerd gedoen het nie, wat doen jy vir God, wat kry Hy van jou?
Deel
Lees JOB 35JOB 35:7 Bybel vir almal (ABA)
Of as jy nie verkeerd gedoen het nie, wat doen jy vir God, wat kry Hy van jou?
Deel
Lees JOB 35JOB 35:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As u regverdig is, wat gee u aan Hom? Of wat kan Hy uit u hand aanneem?
Deel
Lees JOB 35JOB 35:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
as jy sonder sonde is, wat baat dit Hom, wat kry Hy van jou?
Deel
Lees JOB 35JOB 35:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As jy regverdig is, wat gee jy vir Hom, of wat ontvang Hy uit jou hand?
Deel
Lees JOB 35JOB 35:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As jy regverdig is, wat gee jy hom? of wat ontvang hy uit u hand?
Deel
Lees JOB 35