YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOB 35:5

JOB 35:5 Bybel vir almal (ABA)

Kyk op in die lug, kyk goed, kyk na die wolke hoog bokant jou.

Deel
Lees JOB 35

JOB 35:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Kyk op na die hemel en sien, en aanskou die wolke wat hoog bo u is.

Deel
Lees JOB 35

JOB 35:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Kyk op, kyk na die hemel, kyk na die wolke hoog bokant jou

Deel
Lees JOB 35

JOB 35:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Kyk na die hemel en sien! Aanskou die wolkehemel! Dit is hoër as jy.

Deel
Lees JOB 35

JOB 35:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Kyk na die hemel en kyk; en kyk na die wolke wat hoër is as jy.

Deel
Lees JOB 35

JOB 35:5 Die Boodskap (DB)

Kyk na die hemel, dan sal jy sien hoe hoog die wolke bokant jou is.

Deel
Lees JOB 35

JOB 35:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kyk op in die lug, sien die wolke hoog bokant jou raak.

Deel
Lees JOB 35
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's