YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOB 32:8

JOB 32:8 Bybel vir almal (ABA)

Maar nee, dit is die gees in 'n mens, die gees wat die Almagtige gee, wat 'n mens verstandig maak.

Deel
Lees JOB 32

JOB 32:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar dit is die Gees in die mens en die asem van die Almagtige wat hulle verstandig maak.

Deel
Lees JOB 32

JOB 32:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar dit is die gees in die mens wat die mens insig gee, die gees wat van die Almagtige af kom.

Deel
Lees JOB 32

JOB 32:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maar dit is die gees in sterflinge en die asem van die Almagtige wat aan hulle insig gee.

Deel
Lees JOB 32

JOB 32:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar daar is 'n gees in die mens, en die inspirasie van die Almagtige gee hulle insig.

Deel
Lees JOB 32

JOB 32:8 Die Boodskap (DB)

Maar die waarheid is dat dit God se Gees is wat ’n mens verstandig maak.

Deel
Lees JOB 32

JOB 32:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is die gees in die mens wat die mens insig gee, die asem wat van die Almagtige kom.

Deel
Lees JOB 32
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's