YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOB 26:7

JOB 26:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God strek die noordelike lugruim oor leë ruimtes en hang die aarde op aan niks.

Deel
Lees JOB 26

JOB 26:7 Bybel vir almal (ABA)

Niemand kon op die aarde woon toe God die hemeldak styfgetrek het nie. Daar was niks onder die aarde toe God die aarde opgehang het nie.

Deel
Lees JOB 26

JOB 26:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

voor Hom wat die noorde uitspan oor die chaos, wat die aarde ophang oor 'n niks

Deel
Lees JOB 26

JOB 26:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

God sprei die hemel uit oor die leë ruimte, Hy laat die aarde hang waar niks is nie.

Deel
Lees JOB 26

JOB 26:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

voor Hom wat die noorde oopspan oor die niet, wat die aarde ophang aan niks

Deel
Lees JOB 26

JOB 26:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hy span die noorde uit oor die leë plek en hang die aarde aan niks.

Deel
Lees JOB 26

JOB 26:7 Die Boodskap (DB)

God sprei die hemel in die noorde uit oor ’n leë gat. Hy laat die aarde in ’n leë ruimte hang.

Deel
Lees JOB 26

JOB 26:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God strek die noordelike lugruim oor leë ruimtes en hang die aarde op aan niks.

Deel
Lees JOB 26
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's