YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOB 26:14

JOB 26:14 Bybel vir almal (ABA)

Hierdie is net 'n paar van die dinge wat God gedoen het, Hy het nog baie meer gedoen. Ons weet min van Hom, niemand kan verstaan en weet wat God alles kan doen nie.”

Deel
Lees JOB 26

JOB 26:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Kyk, dit is maar die uitlopers van sy weë, en wat 'n fluisterwoord hoor ons maar van Hom! Wie sou dan die donder van sy magtige dade verstaan?

Deel
Lees JOB 26

JOB 26:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is maar die begin van sy dade, ons hoor net die gefluister van sy woorde. Maar die volle krag van sy dade, wie kan dit verstaan?”

Deel
Lees JOB 26

JOB 26:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Kyk, dit is maar net die buitelyne van sy weë. Wat ons van Hom hoor, is maar 'n gefluisterde woord. Sy donderende krag – wie begryp dit?”

Deel
Lees JOB 26

JOB 26:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Kyk, dit is dele van sy weë, maar hoe min word van hom gehoor? maar die donderslag van sy krag wie kan verstaan?

Deel
Lees JOB 26

JOB 26:14 Die Boodskap (DB)

Hierdie dinge is maar ’n druppel in die emmer van wat Hy kan doen. Dit is maar net ’n gefluister oor sy krag. Wie sal die groot gedreun van sy mag kan verstaan?”

Deel
Lees JOB 26

JOB 26:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is maar die kleinste van sy werke, ’n fluistering van sy krag wat ons hoor! Wie kan dan die grootheid van sy mag begryp?”

Deel
Lees JOB 26
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's