YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOB 25:2

JOB 25:2 Bybel vir almal (ABA)

“God regeer, almal moet bang wees vir Hom, Hy gee vrede tot in sy hoë hemel.

Deel
Lees JOB 25

JOB 25:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Heerskappy en verskrikking is by Hom wat vrede maak in sy hoogtes.

Deel
Lees JOB 25

JOB 25:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Die heerskappy en die vrees kom God toe. Uit sy hoë hemel gee Hy vrede.

Deel
Lees JOB 25

JOB 25:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“ Om te heers en vrees in te boesem, is eie aan God, Hy wat vrede handhaaf in sy hoë hemele.

Deel
Lees JOB 25

JOB 25:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Heerskappy en vrees is by hom, hy maak vrede op sy hoogtes.

Deel
Lees JOB 25

JOB 25:2 Die Boodskap (DB)

“God is in beheer. Mense behoort Hom te vrees. Hy sorg dat daar vrede in die hemel is.

Deel
Lees JOB 25

JOB 25:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“God is magtig en ontsagwekkend. Hy vestig vrede in die hemele.

Deel
Lees JOB 25
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's