JOB 23:8
JOB 23:8 Die Boodskap (DB)
“Ek gaan oos, en Hy is nie daar nie. Ek soek in ’n westelike rigting, maar ek kry Hom nie.
Deel
Lees JOB 23JOB 23:8 Bybel vir almal (ABA)
Maar Hy is nie daar waar ek Hom soek nie, Hy is nie in die ooste of in die weste nie.
Deel
Lees JOB 23JOB 23:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
KYK, ek gaan na die ooste, en Hy is nie daar nie; en na die weste, maar ek bemerk Hom nie.
Deel
Lees JOB 23JOB 23:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar gaan ek na die ooste toe, Hy is nie daar nie, na die weste, ek kry Hom nie.
Deel
Lees JOB 23JOB 23:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Kyk, gaan ek oos, is Hy nie daar nie, en wes, dan gewaar ek Hom nie.
Deel
Lees JOB 23