JOB 23:16 - Compare All Versions

JOB 23:16 AFR83 (Afrikaans 1983)

God het my weerstand afgebreek, die Almagtige het my met angs vervul.

JOB 23:16 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

En God het my hart week gemaak, en die Almagtige het my verskrik.

JOB 23:16 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

God het my moed gebreek. Die Almagtige het my verskrik.

JOB 23:16 DB (Die Boodskap)

Die Here maak my so bang dat my hart wil gaan staan.

JOB 23:16 ABA (Bybel vir almal)

God het my moedeloos gemaak, die Almagtige het my bang laat word

JOB 23:16 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Dit is God wat my swak van hart maak; dit is die Almagtige wat my verbysterd laat.

JOB 23:16 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Want God maak my hart sag, en die Almagtige maak my onrus.