YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOB 23:11

JOB 23:11 Bybel vir almal (ABA)

Ek het gelewe soos Hy wil hê, ek het aangehou om te loop op sy pad, ek het nie op 'n ander pad geloop nie.

Deel
Lees JOB 23

JOB 23:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Aan sy voetstap het my voet vasgehou; sy weg het ek bewaar sonder om uit te draai.

Deel
Lees JOB 23

JOB 23:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek volg Hom waar Hy gaan, ek hou op sy pad en draai nie af nie.

Deel
Lees JOB 23

JOB 23:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

In sy spoor het my voete gebly; by sy pad het ek gehou, en nie afgedraai nie.

Deel
Lees JOB 23

JOB 23:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

My voet het sy voetstappe vasgehou, sy weg het ek gehou en nie afgewyk nie.

Deel
Lees JOB 23

JOB 23:11 Die Boodskap (DB)

Ek leef soos Hy wil hê ek moet leef. Ek volg Hom en draai nie links of regs van die koers af nie.

Deel
Lees JOB 23

JOB 23:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want ek het op sy paaie gebly en Hom gevolg sonder om weg te draai.

Deel
Lees JOB 23
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's