JOB 20:20
JOB 20:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want hy het geen rus geken in sy binneste nie; so sal hy dan nie ontsnap met sy kosbare goed nie.
Deel
Lees JOB 20JOB 20:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar is geen einde aan sy gulsigheid nie, hy kom nie vry van sy hebsug nie.
Deel
Lees JOB 20JOB 20:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Omdat sy maag nie tevredenheid ken nie, sal hy nie met sy kosbaarhede wegkom nie.
Deel
Lees JOB 20JOB 20:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Waarlik, hy sal geen stilte in sy buik voel nie, hy sal nie behalwe wat hy begeer nie.
Deel
Lees JOB 20