JOB 19:7
JOB 19:7 Bybel vir almal (ABA)
Ek roep en sê Hy maak my seer, maar Hy antwoord my nie. Ek skree en vra dat Hy my moet help, maar Hy doen nie reg aan my nie.
Deel
Lees JOB 19JOB 19:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As ek roep: Geweld! dan word ek nie verhoor nie; ek roep om hulp, maar daar is geen reg nie.
Deel
Lees JOB 19JOB 19:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek skreeu: ‘Geweld!’ maar kry geen reaksie nie, ek roep om hulp maar daar word nie aan my reg gedoen nie.
Deel
Lees JOB 19JOB 19:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Kyk, ek skreeu, ‘Geweld!’ maar ek kry geen antwoord nie; ek roep om hulp, maar daar is geen geregtigheid nie.
Deel
Lees JOB 19JOB 19:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Kyk, ek roep uit oor onreg, maar ek word nie gehoor nie; ek roep hardop, maar daar is geen oordeel nie.
Deel
Lees JOB 19