YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOB 19:27

JOB 19:27 Bybel vir almal (ABA)

Ek self sal Hom sien, ek, en niemand anders nie, sal Hom sien, dit wil ek baie graag doen.

Deel
Lees JOB 19

JOB 19:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Hom wat ék sal aanskou my ten goede, en my oë — en geen vreemde nie — sal sien, My niere versmag van verlange in my binneste.

Deel
Lees JOB 19

JOB 19:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal Hóm sien, met my eie oë sal ek Hom sien, Hom en niemand anders nie. Ek smag daarna met my hele lewe.

Deel
Lees JOB 19

JOB 19:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

wat net ek sal sien; my eie oë, en niemand anders nie, sal Hom sien. My hele wese smag daarna.

Deel
Lees JOB 19

JOB 19:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Wie ek self sal sien, en my oë sal aanskou, en nie 'n ander nie; al word my niere in my verteer.

Deel
Lees JOB 19

JOB 19:27 Die Boodskap (DB)

Ek sal Hom self sien, niemand anders nie. Ek sal Hom met my eie oë sien. Die gedagte daaraan is amper te veel vir my om te hanteer. Dit oorweldig my!

Deel
Lees JOB 19

JOB 19:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal Hom self sien. Ja, ek sal Hom sien met my eie oë. Dié gedagte oorweldig my!

Deel
Lees JOB 19
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's