YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOB 18:5

JOB 18:5 Bybel vir almal (ABA)

Dit ís waar, die mens wat verkeerd doen, sterf, ja, sy lig gaan uit, sy vuur hou nie aan om te brand nie.

Deel
Lees JOB 18

JOB 18:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

JA, die lig van die goddelose gaan dood, en die vlam van sy vuur bly nie flikker nie.

Deel
Lees JOB 18

JOB 18:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Die goddelose se lig sal beslis uitgedoof word, die vlam van sy vuur sal ophou brand

Deel
Lees JOB 18

JOB 18:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“ Boonop, die lig van goddeloses word uitgedoof; die vlam van hulle vuur gee nie meer 'n gloed af nie.

Deel
Lees JOB 18

JOB 18:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ja, die lig van die goddelose sal uitgedoof word, en die vonk van sy vuur sal nie skyn nie.

Deel
Lees JOB 18

JOB 18:5 Die Boodskap (DB)

“Dit is waar dat die lig van die slegte mense sal doodgaan. Hulle vlammetjies sal nie meer brand nie.

Deel
Lees JOB 18

JOB 18:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die waarheid is: Die lig van die kwaaddoener sal gedoof word. Hulle vuur se vlam brand nie lank nie.

Deel
Lees JOB 18
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's