YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOB 17:9

JOB 17:9 Bybel vir almal (ABA)

Die mense wat reg lewe, hou aan om reg te lewe, mense wat goed doen, word altyd sterker.

Deel
Lees JOB 17

JOB 17:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Nogtans hou die regverdige vas aan sy weg, en die wat rein van hande is, neem toe in krag.

Deel
Lees JOB 17

JOB 17:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie reg het, loop sy pad, wie rein voor God is, neem toe in krag.

Deel
Lees JOB 17

JOB 17:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

'n Regverdige hou op sy pad, en wie rein hande het, vermeerder sy krag.

Deel
Lees JOB 17

JOB 17:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ook sal die regverdige sy weg vashou, en hy wat rein van hande het, sal sterker en sterker word.

Deel
Lees JOB 17

JOB 17:9 Die Boodskap (DB)

Daar is mense wat reg leef. Hulle bly op die koers wat hulle gekies het. Hulle word net meer en meer oortuig daarvan dat hulle moet aanhou om ordentlik te leef.”

Deel
Lees JOB 17

JOB 17:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die regverdiges se pad loop reguit vooruit, dié met ’n opregte hand sal sterker en sterker word.

Deel
Lees JOB 17
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's