YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOB 17:11-12

JOB 17:11-12 Bybel vir almal (ABA)

“My lewe het verbygegaan, ek kan nie meer die dinge doen wat ek graag wou doen nie. My vriende dink my nag is dag, hulle dink die lig is naby wanneer dit vir my donker is.

Deel
Lees JOB 17

JOB 17:11-12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

My dae is verby, my planne tot niet, die wense van my hart. Van die nag maak hulle 'n dag; lig, sê hulle, is naby vanweë die duisternis.

Deel
Lees JOB 17

JOB 17:11-12 Afrikaans 1983 (AFR83)

My dae is verby, dis klaar met wat ek beplan en begeer het. My vriende maak mos of die nag dag is, of die lig naby is omdat dit donker is.

Deel
Lees JOB 17

JOB 17:11-12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“ My dae is verby, my planne is daarmee heen, ja, die begeertes van my hart. Van die nag maak hulle dag: ‘Die lig is naby, juis omdat dit donker is.’

Deel
Lees JOB 17

JOB 17:11-12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

My dae is verby, my planne is verbreek, selfs die gedagtes van my hart. Hulle verander die nag in dag: die lig is kort vanweë die duisternis.

Deel
Lees JOB 17

JOB 17:11-12 Die Boodskap (DB)

My lewe is verby. Ek het geen planne of drome meer vir die toekoms nie. My vriende maak of die nag dag is. En wanneer dit donker is, maak hulle of die lig naby is. Hulle verdraai die waarheid.

Deel
Lees JOB 17

JOB 17:11-12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

My dae is verby. My planne het verdwyn. My hartsbegeertes is gebreek. Hierdie mense maak van die nag dag, hulle sê in die donker dat die lig naby is.

Deel
Lees JOB 17
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's