JOB 16:21
JOB 16:21 Bybel vir almal (ABA)
Ek vra dat Hy self reg sal doen aan my soos 'n mens dit vir sy vriend sal doen.
Deel
Lees JOB 16JOB 16:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
dat Hy kan pleit vir 'n man by God en as Menseseun vir sy naaste.
Deel
Lees JOB 16JOB 16:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
dat Hy uitspraak lewer in die saak tussen 'n mens en Hom soos in 'n saak tussen 'n man en sy vriend
Deel
Lees JOB 16JOB 16:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
maar die voorspraak sal vir 'n man by God pleit soos 'n mens vir sy vriend pleit.
Deel
Lees JOB 16JOB 16:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ag, dat 'n mens vir 'n man by God kan pleit, soos 'n mens vir sy naaste pleit!
Deel
Lees JOB 16