YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOB 16:20-21

JOB 16:20-21 Bybel vir almal (ABA)

My vriende spot my, my oë is vol trane, maar ek bid tot God. Ek vra dat Hy self reg sal doen aan my soos 'n mens dit vir sy vriend sal doen.

Deel
Lees JOB 16

JOB 16:20-21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

My vriende spot met my; uit my oog drup trane tot God — dat Hy kan pleit vir 'n man by God en as Menseseun vir sy naaste.

Deel
Lees JOB 16

JOB 16:20-21 Afrikaans 1983 (AFR83)

My vriende het my bespotters geword, daarom pleit ek met trane by God dat Hy uitspraak lewer in die saak tussen 'n mens en Hom soos in 'n saak tussen 'n man en sy vriend

Deel
Lees JOB 16

JOB 16:20-21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

die een wat vir my voorspraak maak, is my vriend. By God stort my oog trane; maar die voorspraak sal vir 'n man by God pleit soos 'n mens vir sy vriend pleit.

Deel
Lees JOB 16

JOB 16:20-21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

My vriende verag my, maar my oog stort trane uit na God. Ag, dat 'n mens vir 'n man by God kan pleit, soos 'n mens vir sy naaste pleit!

Deel
Lees JOB 16

JOB 16:20-21 Die Boodskap (DB)

My vriende spot met my; daarom huil ek liewer by God. Ek wens iemand wil namens my by God pleit. Dit moet iemand wees wat dit sal doen soos ’n mens dit vir ’n vriend sal doen.

Deel
Lees JOB 16

JOB 16:20-21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

My vriende verag my, maar ek stort my trane uit voor God. O, dat iemand ’n middelaar sal wees tussen my en God, soos iemand pleit vir sy vriend.

Deel
Lees JOB 16
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's