YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOB 16:19

JOB 16:19 Bybel vir almal (ABA)

Ja, dit gaan sleg met my, maar ek het 'n Getuie in die hemel, die Persoon wat vir my sal getuig, is in die hoë hemel.

Deel
Lees JOB 16

JOB 16:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Selfs nou, kyk, in die hemel is my Getuie; en Hy wat saam met my getuig, is in die hoogtes.

Deel
Lees JOB 16

JOB 16:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Selfs nou nog het ek 'n getuie in die hemel, Hy wat vir my getuig, is daar bo.

Deel
Lees JOB 16

JOB 16:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maar nou, kyk, my getuie is in die hemel, my pleitbesorger is in die hoogte

Deel
Lees JOB 16

JOB 16:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ook nou, kyk, my getuie is in die hemel, en my getuienis is hoog.

Deel
Lees JOB 16

JOB 16:19 Die Boodskap (DB)

Op hierdie oomblik het ek iemand in die hemel wat in my guns getuig. Hy behartig my saak daar en praat namens my.

Deel
Lees JOB 16

JOB 16:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Selfs nou is my getuie in die hemel. My verdediger is daarbo.

Deel
Lees JOB 16
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's