JOB 15:13 - Compare All Versions
JOB 15:13 ABA (Bybel vir almal)
Hoekom wil jy met God raas, hoekom sê jy hierdie dinge?
Deel
JOB 15 ABAJOB 15:13 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
dat jy jou toorn rig teen God en sulke woorde uit jou mond laat uitgaan?
Deel
JOB 15 AFR53JOB 15:13 AFR83 (Afrikaans 1983)
Wil jy jou woede op God koel dat daar sulke woorde uit jou mond kom?
Deel
JOB 15 AFR83JOB 15:13 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
dat jy jou gegriefdheid teen God rig, dat daar woorde uit jou mond kom?
Deel
JOB 15 AFR20JOB 15:13 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dat jy jou gees teen God laat draai en sulke woorde uit jou mond laat uitgaan?
Deel
JOB 15 CAB23JOB 15:13 DB (Die Boodskap)
Hoekom is jy so opstandig teen God? Hoekom sê jy sulke vreeslike dinge?
Deel
JOB 15 DBJOB 15:13 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
dat jy teen God draai met al hierdie bose dinge wat jy sê?
Deel
JOB 15 NLV