JOB 13:3 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
JOB 13:3 AFR83 (Afrikaans 1983)
Maar ek wil eintlik met die Almagtige praat, ek wil my saak aan God stel.
Deel
JOB 13 AFR83JOB 13:3 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Maar ék sal met die Almagtige spreek, en ek verlang om te pleit by God.
Deel
JOB 13 AFR53JOB 13:3 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Hoe wens ek dat ek reguit met die Almagtige kon praat! Ek wil my saak self aan God gaan stel.
Deel
JOB 13 NLVJOB 13:3 DB (Die Boodskap)
Ek wens darem dat ek self met God kan praat, al is Hy so vreeslik magtig. Ek sal bitter graag vir Hom wil sê hoe ek oor dinge voel.
Deel
JOB 13 DBJOB 13:3 ABA (Bybel vir almal)
Maar ek wil praat met die Almagtige, ek wil hê dat God moet hoor wat ek vir Hom wil sê.
Deel
JOB 13 ABAJOB 13:3 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar ek, met die Almagtige wil ek praat; die saak wil ek graag met God beredeneer.
Deel
JOB 13 AFR20JOB 13:3 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek sou sekerlik met die Almagtige praat, en ek begeer om met God te redeneer.
Deel
JOB 13 CAB23