JOB 10:8-9
JOB 10:8-9 Bybel vir almal (ABA)
U self het my gemaak, en nou wil U my doodmaak. U moet onthou, U het my gemaak soos 'n mens iets van klei maak. Wil U my nou laat teruggaan na die stof?
Deel
Lees JOB 10JOB 10:8-9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U hande het my geformeer en my gemaak, heeltemal rondom; en U vernietig my! Bedink tog dat U my soos klei gevorm het, en wil U my tot stof laat terugkeer?
Deel
Lees JOB 10JOB 10:8-9 Afrikaans 1983 (AFR83)
U hande het my gevorm, my gemaak. Gaan U my nou heeltemal vernietig? Dink daaraan dat U my soos klei gevorm het. Gaan U my nou weer stof laat word?
Deel
Lees JOB 10JOB 10:8-9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ U hande het my gevorm, my gemaak; maar U verdelg my geheel en al! Dink tog daaraan dat U my soos klei gevorm het. Wil U my na die stof laat terugkeer?
Deel
Lees JOB 10JOB 10:8-9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U hande het my gemaak en my rondom gevorm; tog vernietig U my. Onthou tog dat U my gemaak het soos die klei; en sal U my weer tot stof bring?
Deel
Lees JOB 10