YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOB 10:12

JOB 10:12 Bybel vir almal (ABA)

U het vir my lewe gegee, U het vir my gedoen wat U moes doen, U het vir my gesorg

Deel
Lees JOB 10

JOB 10:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die lewe, ja, guns het U aan my bewys, en u sorg het my gees bewaak.

Deel
Lees JOB 10

JOB 10:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

U het my die lewe gegee en my met liefde versorg, met sorg het U oor my gewaak.

Deel
Lees JOB 10

JOB 10:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die lewe en troue liefde het U aan my gegee; U sorg het oor my gees die wag gehou.

Deel
Lees JOB 10

JOB 10:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

U het my lewe en guns gegee, en u besoeking het my gees bewaar.

Deel
Lees JOB 10

JOB 10:12 Die Boodskap (DB)

U het vir my lewe gegee. U liefde is ook altyd daar. Dit is nie een dag op en die ander dag af nie. Omdat U my liefhet, het U my nog nooit in die steek gelaat nie. U sorg het gemaak dat ek nog kon aangaan met my lewe.

Deel
Lees JOB 10

JOB 10:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

U het aan my lewe gegee en aan my u onfeilbare liefde betoon. My lewe was bewaar deur u sorg.

Deel
Lees JOB 10
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's