JOB 1:6
JOB 1:6 Bybel vir almal (ABA)
Eendag het die engele voor die Here kom staan. Die Satan het saam met hulle gekom.
Deel
Lees JOB 1JOB 1:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En op 'n dag toe die seuns van God kom om hulle voor die HERE te stel, het die Satan ook onder hulle gekom.
Deel
Lees JOB 1JOB 1:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Op 'n dag het die hemelwesens voor die Here kom staan, en die Satan was ook onder hulle.
Deel
Lees JOB 1JOB 1:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe, op 'n dag, het die hemelwesens gekom om by die HERE hulle plekke in te neem. Die satan het ook saam met hulle gekom.
Deel
Lees JOB 1JOB 1:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En daar was 'n dag dat die seuns van God gekom het om hulle voor die aangesig van die HERE te stel, en die Satan het ook onder hulle gekom.
Deel
Lees JOB 1