JOB 1:20
JOB 1:20 Bybel vir almal (ABA)
Job het opgestaan en hy het sy bo-kleed geskeur en sy hare afgeskeer. Hy het gaan lê met sy gesig teen die grond
Deel
Lees JOB 1JOB 1:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe staan Job op en skeur sy mantel, en hy het sy hoof geskeer en in aanbidding op die grond geval
Deel
Lees JOB 1JOB 1:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe het Job opgestaan en sy klere geskeur. Hy het ook sy hare afgeskeer. Daarna het hy op die grond gaan lê en gesê
Deel
Lees JOB 1