YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOHANNES 9:38

JOHANNES 9:38 Bybel vir almal (ABA)

Die man het gesê: “Ek glo, Here!” Toe het hy Jesus aanbid.

Deel
Lees JOHANNES 9

JOHANNES 9:38 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Toe sê hy: Ek glo, Here! En hy het Hom aanbid.

Deel
Lees JOHANNES 9

JOHANNES 9:38 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die man sê toe: “Ek glo, Here!” En hy het Hom aanbid.

Deel
Lees JOHANNES 9

JOHANNES 9:38 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Toe sê hy: “Ek glo, Here!” En hy het Hom aanbid.

Deel
Lees JOHANNES 9

JOHANNES 9:38 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En hy sê: Here, ek glo. En hy het hom aanbid.

Deel
Lees JOHANNES 9

JOHANNES 9:38 Die Boodskap (DB)

“Here, ek wil graag u volgeling wees, asseblief,” sê die man. Hy sak toe op sy knieë neer en maak Jesus se Naam groot.

Deel
Lees JOHANNES 9

JOHANNES 9:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die man het gesê: “Ek glo, Here!” En hy het in aanbidding voor Jesus neergeval.

Deel
Lees JOHANNES 9

JOHANNES 9:38

JOHANNES 9:38 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's