YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOHANNES 9:25

JOHANNES 9:25 Bybel vir almal (ABA)

Die man het gesê: “Ek weet nie of Jesus 'n sondaar is nie, maar ek weet ek was blind, en nou sien ek.”

Deel
Lees JOHANNES 9

JOHANNES 9:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En hy antwoord en sê: Of Hy 'n sondaar is, weet ek nie. Een ding weet ek: dat ek blind was en nou sien.

Deel
Lees JOHANNES 9

JOHANNES 9:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarop het hy gesê: “Of hy 'n sondaar is, dit weet ek nie. Een ding weet ek wel: ek was blind, en nou sien ek.”

Deel
Lees JOHANNES 9

JOHANNES 9:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hy het toe geantwoord: “Of hy 'n sondaar is, weet ek nie. Een ding weet ek, dat ek blind was, en nou sien ek.”

Deel
Lees JOHANNES 9

JOHANNES 9:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hy antwoord en sê: Of hy 'n sondaar is of nie, weet ek nie; een ding weet ek, dat terwyl ek blind was, nou sien ek.

Deel
Lees JOHANNES 9

JOHANNES 9:25 Die Boodskap (DB)

Die man sê toe: “Wel, ek kan nie eintlik sê of hy ’n sondaar is of nie. Dis julle terrein daardie. Julle is mos die godsdienstige spesialiste. Waarin ek egter die spesialis is, is dit: ek was blind, maar nou kan ek sien!”

Deel
Lees JOHANNES 9

JOHANNES 9:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar hy het geantwoord: “As hy ’n sondaar is, weet ek dit nie. Een ding weet ek wel: Ek wat blind was, sien nou!”

Deel
Lees JOHANNES 9
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's