JOHANNES 9:24
JOHANNES 9:24 Bybel vir almal (ABA)
Die Jode roep toe weer die man wat blind was. Hulle het vir hom gesê: “Jy moet God eer en jy moet die waarheid praat. Ons weet hierdie man Jesus is 'n sondaar.”
Deel
Lees JOHANNES 9JOHANNES 9:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hulle roep toe vir die tweede keer die man wat blind was, en sê vir hom: Gee aan God die eer; ons weet dat hierdie man 'n sondaar is.
Deel
Lees JOHANNES 9JOHANNES 9:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Jode het toe die tweede keer die man wat blind was, geroep en vir hom gesê: “Praat die waarheid voor God; ons weet mos hierdie man is 'n sondaar.”
Deel
Lees JOHANNES 9JOHANNES 9:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het toe die man wat blind was 'n tweede keer laat roep en vir hom gesê: “Gee aan God die eer; ons weet dat hierdie man 'n sondaar is.”
Deel
Lees JOHANNES 9JOHANNES 9:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe roep hulle weer die man wat blind was, en sê vir hom: Gee God die lof; ons weet dat hierdie man 'n sondaar is.
Deel
Lees JOHANNES 9