JOHANNES 9:23
JOHANNES 9:23 Bybel vir almal (ABA)
Dit is hoekom die man se ouers gesê het: “Hy is nie meer 'n kind nie, hy kan self praat. Julle moet vir hóm vra.”
Deel
Lees JOHANNES 9JOHANNES 9:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom het sy ouers gesê: Hy is oud genoeg, vra hom.
Deel
Lees JOHANNES 9JOHANNES 9:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarom het sy ouers gesê: “Hy is oud genoeg; vra hom self.”
Deel
Lees JOHANNES 9JOHANNES 9:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom het sy ouers gesê: “Hy is oud genoeg – vra hom.”
Deel
Lees JOHANNES 9JOHANNES 9:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom sê sy ouers: Hy is meerderjarig; vra hom.
Deel
Lees JOHANNES 9