JOHANNES 9:10
JOHANNES 9:10 Bybel vir almal (ABA)
Die mense het vir hom gevra: “Wat het gebeur dat jy kan sien?”
Deel
Lees JOHANNES 9JOHANNES 9:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle vra toe vir hom: “Maar hoe het jou oë dan reg gekom?”
Deel
Lees JOHANNES 9JOHANNES 9:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle vra hom toe: “Hoe is jou oë dan oopgemaak?”
Deel
Lees JOHANNES 9JOHANNES 9:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom sê hulle vir hom: Hoe is jou oë geopen?
Deel
Lees JOHANNES 9