JOHANNES 7:48
JOHANNES 7:48 Bybel vir almal (ABA)
Glo een van die leiers of die Fariseërs in Jesus? Nee, niemand nie!
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:48 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Het iemand uit die owerstes in Hom geglo, of uit die Fariseërs?
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:48 Afrikaans 1983 (AFR83)
Het een van die lede van die Joodse Raad miskien in hom geglo, of een van die Fariseërs?
Deel
Lees JOHANNES 7