JOHANNES 7:34
JOHANNES 7:34 Bybel vir almal (ABA)
Julle sal My soek, maar julle sal My nie kry nie. Julle sal nie kan gaan waar Ek sal wees nie.”
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Julle sal My soek en nie vind nie; en waar Ek is, kan julle nie kom nie.
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle sal My soek en My nie kry nie, want waar Ek dan is, kan julle nie kom nie.”
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle sal My soek en My nie vind nie, en waar Ek is, kan julle nie kom nie. ”
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:34 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Julle sal My soek en My nie vind nie; en waar Ek is, daar kan julle nie kom nie.
Deel
Lees JOHANNES 7