JOHANNES 7:30
JOHANNES 7:30 Bybel vir almal (ABA)
Toe het die mense probeer om Jesus te vang, maar niemand kon dit doen nie. Dit was nog nie sy tyd nie.
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe probeer hulle om Hom gevange te neem; en niemand het die hand aan Hom geslaan nie, omdat sy uur nog nie gekom het nie.
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle wou Hom toe gevange neem, en tog het niemand dit gedoen nie, omdat sy tyd nog nie gekom het nie.
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle wou Hom arresteer; tog het niemand 'n hand op Hom gelê nie, omdat sy uur nog nie aangebreek het nie.
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe het hulle probeer om hom te neem, maar niemand het hom die hande opgelê nie, omdat sy uur nog nie gekom het nie.
Deel
Lees JOHANNES 7