JOHANNES 7:20
JOHANNES 7:20 Bybel vir almal (ABA)
Die mense het vir Jesus gesê: “Jy is mal, niemand probeer jou doodmaak nie.”
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die skare antwoord en sê: U is van die duiwel besete; wie wil U om die lewe bring?
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Jy is van die duiwel besete!” het die mense uitgeroep. “Wie wil jou doodmaak?”
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die skare het geantwoord: “Jy het 'n demoon! Wie probeer jou doodmaak?”
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die volk het geantwoord en gesê: Jy het 'n duiwel; wie gaan jou doodmaak?
Deel
Lees JOHANNES 7