JOHANNES 7:2
JOHANNES 7:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die fees van die Jode, die huttefees, was naby.
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En die Huttefees van die Jode was op hande.
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die Jode se huttefees was op hande.
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:2 Die Boodskap (DB)
Dit was Oktober en die fees van die tente was om die draai. Die Jode het elke jaar hierdie fees gehou. Dit het hulle herinner aan die tente waarin hulle voorouers moes bly toe hulle uit Egipte weg is. Terselfdertyd het hulle ook sommer vir die Here dankie gesê vir die goeie oeste. Dit was nou regtig ’n fees waarin die Jode se vrolikheid geen perke geken het nie. ’n Hele sewe dae lank het hulle fees gehou.
Deel
Lees JOHANNES 7