JOHANNES 7:14
JOHANNES 7:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe die feestyd al halfpad verby was, het Jesus na die tempel toe gegaan en die mense daar geleer.
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:14 Bybel vir almal (ABA)
Op die vierde dag van die fees het Jesus na die tempel gegaan en Hy het vir die mense begin leer.
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe dit al in die middel van die fees was, het Jesus opgegaan na die tempel en geleer.
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe die fees reeds halfpad verby was, het Jesus na die tempelterrein opgegaan en begin onderrig gee.
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En omtrent in die middel van die fees het Jesus in die tempel opgegaan en geleer.
Deel
Lees JOHANNES 7