JOHANNES 7:13
JOHANNES 7:13 Bybel vir almal (ABA)
Die mense het nie hard gesê wat hulle van Jesus dink nie, hulle wou nie hê die Jode moet dit hoor nie, want hulle was bang vir die Jode.
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Tog het niemand openlik oor Hom gepraat nie, uit vrees vir die Jode.
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Tog het niemand openlik oor Hom gepraat nie, omdat hulle bang was vir die Jode.
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Tog het niemand openlik oor Hom gepraat nie, uit vrees vir die Jode.
Deel
Lees JOHANNES 7JOHANNES 7:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar niemand het openlik van hom gepraat uit vrees vir die Jode nie.
Deel
Lees JOHANNES 7