JOHANNES 6:9
JOHANNES 6:9 Bybel vir almal (ABA)
“Hier is 'n seuntjie wat vyf garsbrode en twee visse het, maar dit is te min vir so baie mense.”
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hier is 'n seuntjie wat vyf garsbrode en twee vissies het, maar wat is dit vir so baie mense?
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Hier is 'n seuntjie met vyf garsbrode en twee vissies; maar wat is dit vir so baie mense?”
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Hier is 'n seun wat vyf garsbrode en twee visse het, maar wat is dit vir so baie mense?”
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hier is 'n seuntjie wat vyf garsbrode en twee vissies het; maar wat is hulle onder so baie?
Deel
Lees JOHANNES 6