JOHANNES 6:70
JOHANNES 6:70 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir hulle gesê: “Ek het twaalf van julle gekies om dissipels te wees, maar een van julle is 'n duiwel!”
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:70 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jesus antwoord hulle: Het Ek nie julle twaalf uitverkies nie? En een van julle is 'n duiwel!
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:70 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het daarop vir hulle gesê: “Het Ek nie self julle twaalf uitgekies nie? En een van julle is 'n duiwel!”
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:70 Die Boodskap (DB)
Jesus sê toe: “Jy praat so. Een van julle wat hier staan, is ’n duiwel, al het Ek hom self gevra om my volgeling te word.”
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:70 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Jesus het daarop teenoor hulle reageer: “Het Ek dan nie self julle twaalf uitgesoek nie? Maar een van julle is ’n duiwel!”
Deel
Lees JOHANNES 6