JOHANNES 6:7
JOHANNES 6:7 Bybel vir almal (ABA)
Filippus het vir Jesus gesê: “As ons 200 silwer geldstukke het, sal dit te min wees om vir elkeen van hierdie mense 'n stukkie brood te koop.”
JOHANNES 6:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Filippus antwoord Hom: Brood vir tweehonderd pennings sal nie genoeg wees vir hulle, sodat elkeen van hulle 'n stukkie kan kry nie.
JOHANNES 6:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Filippus antwoord Hom toe: “Twee honderd mense se dagloon is nie eers genoeg om elkeen van hulle 'n stukkie brood te laat kry nie.”
JOHANNES 6:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Filippus het Hom geantwoord: “Tweehonderd denarius se brood is nie genoeg om vir elkeen 'n stukkie te laat kry nie.”
JOHANNES 6:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Filippus antwoord hom: Brood van twee honderd pennies is vir hulle nie genoeg nie, sodat elkeen van hulle 'n bietjie kan neem.