YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOHANNES 6:68

JOHANNES 6:68 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Simon •Petrus het Hom geantwoord: “Here, na wie toe sal ons gaan? U het woorde van die ewige lewe.

Deel
Lees JOHANNES 6

JOHANNES 6:68 Bybel vir almal (ABA)

Simon Petrus het vir Jesus gesê: “Nee, Here, daar is niemand na wie toe ons kan gaan nie. Die dinge wat U sê, laat mense altyd lewe.

Deel
Lees JOHANNES 6

JOHANNES 6:68 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En Simon Petrus antwoord Hom: Here, na wie toe sal ons gaan? U het die woorde van die ewige lewe.

Deel
Lees JOHANNES 6

JOHANNES 6:68 Afrikaans 1983 (AFR83)

Simon Petrus het Hom geantwoord: “Here, na wie toe sal ons gaan? U het die woorde wat ewige lewe gee.

Deel
Lees JOHANNES 6

JOHANNES 6:68 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Simon •Petrus het Hom geantwoord: “Here, na wie toe sal ons gaan? U het woorde van die ewige lewe.

Deel
Lees JOHANNES 6

JOHANNES 6:68 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe antwoord Simon Petrus Hom: Here, na wie toe sal ons gaan? jy het die woorde van die ewige lewe.

Deel
Lees JOHANNES 6

JOHANNES 6:68 Die Boodskap (DB)

Simon Petrus antwoord: “Here, na wie anders sal ons gaan? Daar is niemand soos U nie! U vertel dan vir ons hoe om die ewige lewe te kry.

Deel
Lees JOHANNES 6

JOHANNES 6:68 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Simon Petrus het Hom geantwoord: “Here, na wie toe sal ons weggaan? U het die woorde wat ewige lewe gee.

Deel
Lees JOHANNES 6
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's