JOHANNES 6:59
JOHANNES 6:59 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het al hierdie dinge oor die brood wat uit die hemel kom, vir die mense geleer in die sinagoge in Kapernaum.
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:59 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hierdie dinge het Hy gesê in die sinagoge toe Hy in Kapérnaüm onderrig gegee het.
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:59 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit het Jesus gesê toe Hy die mense in die sinagoge in Kapernaum geleer het.
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:59 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit het Hy in 'n •sinagoge gesê terwyl Hy in Kapernaum onderrig gegee het.
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:59 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit het Hy in die sinagoge gesê terwyl Hy in Kapernaum geleer het.
Deel
Lees JOHANNES 6