JOHANNES 6:55 - Compare All Versions

JOHANNES 6:55 ABA (Bybel vir almal)

Dit sal gebeur, want my liggaam en my bloed is die ware kos.

JOHANNES 6:55 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Want my vlees is waarlik spys, en my bloed is waarlik drank.

JOHANNES 6:55 AFR83 (Afrikaans 1983)

My liggaam is die ware voedsel, en my bloed is die ware drank.

JOHANNES 6:55 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Want my liggaam is ware voedsel, en my bloed is ware drank.

JOHANNES 6:55 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Want my vlees is waarlik spys, en my bloed is waarlik drank.

JOHANNES 6:55 DB (Die Boodskap)

Dít: my liggaam is die ware geestelike voedsel en my bloed die ware geestelike drank.

JOHANNES 6:55 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

My liggaam is egte voedsel en my bloed is egte drank.