JOHANNES 6:49
JOHANNES 6:49 Bybel vir almal (ABA)
Julle voorvaders het manna geëet in die woestyn, maar hulle het later gesterf.
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:49 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Julle vaders het die manna in die woestyn geëet en het gesterwe.
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:49 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle voorouers het in die woestyn manna geëet en tog gesterwe.
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:49 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle vaders het in die woestyn die manna geëet en nogtans gesterf.
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:49 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Julle vaders het manna in die woestyn geëet, en hulle is dood.
Deel
Lees JOHANNES 6