JOHANNES 6:45
JOHANNES 6:45 Bybel vir almal (ABA)
Een van die profete in die Ou Testament het geskryf: “ Hulle sal almal God se leerlinge wees. “Dit beteken dat elkeen wat na die Vader luister en wat by Hom leer, na My toe kom.
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:45 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dit is geskrywe in die profete: En hulle sal almal deur God geleer wees. Elkeen dan wat dit van die Vader gehoor en geleer het, kom na My toe.
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:45 Afrikaans 1983 (AFR83)
By een van die profete staan daar geskrywe: ‘En hulle sal almal mense wees wat deur God geleer is.’ Elkeen wat na die Vader geluister en van Hom geleer het, kom na My toe.
Deel
Lees JOHANNES 6