JOHANNES 6:42
JOHANNES 6:42 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle sê: Is Hy nie Jesus, die seun van Josef, wie se vader en moeder ons ken nie? Hoe sê Hy dan: Ek het uit die hemel neergedaal?
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:42 Bybel vir almal (ABA)
Die Jode het vir mekaar gesê: “Jesus is die seun van Josef, ons ken sy pa en sy ma. Hy kan nie sê dat hy uit die hemel kom nie.”
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:42 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het gesê: “Is dit nie Jesus die seun van Josef nie? Ons ken mos sy pa en ma. Hoe kan hy nou sê: Ek kom uit die hemel?”
Deel
Lees JOHANNES 6